Hoofgebou van die Russiese departement van buitelandse sake

Borodinski-brug in Moskou en die hoofgebou van die departement van buitelandse sake in die nag.

Die hoofgebou van die Russiese departement van buitelandse sake is een van die neoklassieke geboue in Moskou bekend as die Sewe Susters van Josef Stalin wat in die vroeë 1950's gebou is. Dit is deur Wladimir Gelfreich en Adolf Minkoes ontwerp en in 1953 voltooi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search